1STE KWARTAALPROGRAM - 2017                     1ST QUARTER PROGRAM - 2017

Waglyste / Waiting lists

BELANGRIK

Die webblad is besig om veranderinge te ondergaan.

Huiswerk sal nou onder die AKADEMIE gedeelte gevind word.

 

IMPORTANT

The webpage is undergoing construction.

Homework will now be found under the ACADEMIC portion of the Menu.

NUWE SKOOLTYE

Vanaf die 6de Julie 2020

Maandae - Donderdae

7:30 - 14:15

Vrydae

7:30 - 13:15

 

 

NEW SCHOOL TIME

From the 6th July 2020

Monday - Thursday

7:30 - 14:15

Fridays

7:30 - 13:15

Infaseering van GR R - 6 

Orientation Phasing in of GR R -6 Video

IMPORTANT! / BELANGRIK

15 Junie - 30 Junie 

Graad R aanlyninskrywings sal vanaf 15 Junie to 30 Junie beskikbaar wees op die Webblad en Facebook. Net 1 inskrywing per leerling asseblief.

Grade R online application forms will be available from 15 June until 30 June on this Webpage and on Facebook. Only 1 application per learner please.

GRAAD 7 Ingang / Grade 7 Entry

Laerskool Orkney het 'n nuwe Covid Facebook Blad!

Maak seker jy is deel hiervan!

Dankie Juf. Stephanie

 

Laerskool Orkney has a new COVID Facebook Page!

Make sure you are part of it!

Thanks to teacher Stephanie

 

https://www.facebook.com/laerskoolorkney.covidpage?fref=search&__tn__=%2Cd%2CP-R&eid=ARBYOPwcbMu7pyeuR0zi-mrPYjTjgJ8kS8CXd4vtppCw_Ecqh9WR88p_SiP5BvshE23CCBH5wdF_JE98

Onderwysers is gereed!

BELANGRIK IMPORTANT

27/05/2020

BELANGRIK IMPORTANT

REDENAARS / PUBLIC SPEAKING

 

Daar sal ongelukkig geen Redenaars vir hierdie jaar wees weens COVID-19 nie.

Unfortunately there will be no Public speaking this year due to COVID-19.

 

Chirp! Koerant / Chirp! Newspaper

Geniet die skool koerant! 

Baie dankie aan Juf. Stephanie en die onderwysers wat gehelp het!