Dogters
Girls
Juwele
- Horlosies mag gedra word.
- Slegs ‘n seëlring word toegelaat.
- Oorkrabbertjies mag gedra word, indien dit ‘n klein, ronde knoppie of dun, klein ringetjie is. Slegs een per oor word toegelaat.
- Geen hangertjies of armbande word toegelaat nie, behalwe vir mediese redes of geloofsoortuigings.
Hare
- Hare moet kort of netjies weggebind wees. Dit mag nie in die gesig hang nie.
- Maroen of wit haarlinte, rekkies of haarbande mag gedra word.
- Hare wat aan die kraag raak, moet vasgebind of gesny word.
- Geen permanente golwing word toegelaat nie.
- Hare mag nie gekleur word nie.
Naels
- Naels moet kortgeknip, skoon en sonder naellak wees.
Somersdrag
- Dogters Rokkie + kort maroon Skipant.
- Wit Kouse.
- Skoolskoene
Wintersdrag
- Sweetpak + wit tekkies.
- Skoolskoene.
Jewellery
- Watches may be worn
- Only a seal ring is allowed.
- Earrings may be worn if it is a small, round button or thin small ring. Only one per ear is allowed.
- No pendants or bracelets are allowed, except for medical reasons or religious beliefs.
Hair
- Hair should be short or neatly tied away. It may not be in the face.
- Maroon or white hair ribbons, elastic bands or hair. bands may be worn.
- Hair that touches the collar must be tied or cut.
- No permanent undulation is allowed.
- Hair may not be dyed.
Nails
Nails should be cut short, clean and without nail polish.
Summer wear
- Girls dress + short maroon skipant
- White socks
- School shoes
Winter wear
Seuns
Boys
Hare
- Hare moet kort of netjies weggebind wees. Dit mag nie in die gesig hang nie.
- Maroen of wit haarlinte, rekkies of haarbande mag gedra word.
- Hare wat aan die kraag raak, moet vasgebind of gesny word.
- Geen permanente golwing word toegelaat nie.
- Hare mag nie gekleur word nie.
Naels
- Naels moet kortgeknip, skoon en sonder naellak wees.
Somersdrag
- Dogters Rokkie + kort maroon Skipant.
- Wit Kouse.
- Skoolskoene
Wintersdrag
- Sweetpak + wit tekkies.
- Skoolskoene.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Provinsiale klere & sport byeenkomste
Provincial colours & sport events
Leerders wat provinsiale kleure verwerf het, is welkom om dit skool toe te dra op dag 1.
Dra die regte drag by die skool en tydens sportbyeenkomste. Tekkies wat oorwegend wit is, mag by sweetpakke gedra word, maar glad nie by formele skooldrag nie. Leerders wat van ander skole kom en oor goeie skooldrag beskik, kan dit dra totdat dit vervang moet word. Dan word daar van die ouers verwag om ons skool se drag aan te skaf.
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Geagte Ouers
Na vele versoeke rakende die skooldrag, het die Beheerliggaam van die skool voorgestel dat ons leerders geleidelik sal oorskakel na die volgende skooldrag aangesien dit meer bekostigbaar vir ons ouers is, netjieser vertoon en van goeie gehalte getuig:
SEUNS: SOMERSDRAG
Grys kortbroek
Grys kortmou hemp
Lang grys kouse met swart skoolskoene / kaalvoet (NIE TEKKIES NIE)
DOGTERS: SOMERSDRAG
Nuwe skoolrok met kort maroon “ski-pant” wat onder die rok gedra MOET word. (Skoolrok sal vanaf November beskikbaar wees by AK Bazaars in Klerksdorp)
Kort wit skoolkouse met swart skoolskoene. (NIE TEKKIES NIE). Slegs leerders van die Grondslagfase (Gr. 1 tot Gr. 3), sal toegelaat word om kaalvoet te loop indien hul sou verkies.
SEUNS + DOGTERS WINTERSDRAG:
Grys langbroek, grys hemp, maroon “pull over”, trui / Dri-mac baadjie, lang grys skoolkouse, swart skoolskoene.
‘n Maroon Skoolbaadjie (blazer) kan op bestelling by AK Bazaars aangekoop word vir u kind. Bestellings moet deur die ouers persoonlik geplaas word. (± 3 WEKE)
of
‘n Skoolsweetpak (soos altyd in die verlede) , die sporthempie en oorwegend WIT tekkies en kouse.
Alle leerders sal toegelaat word om die huidige skooldrag steeds te dra in 2017, waarna dit geleidelik sal uitvasseer.
LET WEL: Atletiekdrag, Netbaldrag en Sweetpakke bly onveranderd en sal steeds beskikbaar wees. Die kortbroek en sporthempie sal ook steeds in voorraad wees by AK Bazaars omdat dit as sportdrag gedra word en die hempie steeds by die sweetpakke gedra gaan word.
Vanaf 2018 is die skooldrag verpligtend.
Groete
Beheerliggaam van Laerskool Orkney
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.